Mackenzie Gray

Mackenzie Gray
Geboortenaam Alexander Mackenzie Gray
Geboorte 22 November 1957 (1957-11-22)
Nasionaliteit Kanadees
Beroep(e) Akteur en vervaardiger
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Mackenzie Gray (gebore 22 November 1957) is 'n Kanadese akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Man of Steel (2013) en in die televisiereekse Fargo (2014), Dirk Gently's Holistic Detective Agency (2016), en Legion (2017).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy